by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die Olimpiese Spele van 2004 lê nog vars in ons geheue. Weer eens kon mens nie anders as om beïndruk te wees met die omvang en die grootsheid daarvan nie. Net om daar te kan deelneem, is die meeste sportmanne en...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Dit is vanoggend vir die finalejaarkatkisante van **** ‘n oggend vol opgewondenheid: hulle kry vanoggend die geleentheid om hulle geloof in die openbaar te bely. ‘n Geleentheid, hoop al ons ander, wat hulle vir...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek glo dat van u vanoggend hier al die Christus-die-Verlosser-standbeeld (Christo Redentor) gesien het wat uit kyk oor die stad Rio de Janeiro in Brasilië. Dit is ‘n indrukwekkende standbeeld. Niemand kan dit miskyk nie....
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In die 4 de eeu n C het ‘n jong bekeerling by geleentheid raad gaan vra by ‘n kerkvader genaamd Makarius. Hy wou weet wat die apostel Paulus nou eintlik daarmee bedoel as hy in Romeine 6:4 en 8 sê dat ons saam...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Geliefdes van ons Here Jesus Christus, ons teksvers vir ons voorbereidingsdiens kom uit 1 Korintiërs 11 vers 26: “Elke keer as julle van hierdie brood eet en uit die beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom.” Broers en susters, dink so ’n...