Handelinge 8: 26-40 – Jy kon in die Bybel gewees het

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In die verhaal wat ons vanoggend saam gelees het, is daar drie karakters. Die eerste is Filippus, ‘n dissipel in die vroeë kerk wat aangetrokke gevoel het tot verlore mense. Toe sê God vir hom eendag om na die pad tussen...

Johannes 6: 22-36 – Brood wat uitgedeel moet word

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ons teksvers, Johannes 6:36, maak Jesus daarop aanspraak dat Hy vir die siel is wat brood vir die maag is. Soos brood die maag voed, so voed Jesus die siel. Met ander woorde: Jesus vergelyk Homself hier met brood. En...