Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Job 38: 1-18; 39: 34-38; Matteus 6: 9b – Die kapel in God se huis (Preek 5)

by NHKA | Saterdag, 6 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal, glo ek, ken spreekwoorde en/of uitsprake soos ‘Sit ‘n wag voor jou mond’, ‘die tong, so klein, kan ‘n geweldige vuur aansteek’, `wees stadig om te praat maar vinnig om te luister’, of, ‘God het ons twee ore...

Jesaja 55: 1-11; Matteus 6: 9 – Die uitkyktoring van God se huis (Preek 4)

by NHKA | Saterdag, 6 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke

Votum en seën Lofsang: Gesang 182:1, 4 en 5 Na wet: Gesang 265:1-2 Na belydenis: Gesang 265:3-4 Gebed Skriflesing: Jesaja 55:1-11; Matteus 6:9 Sang: Psalm 8:1 en 4 Prediking: Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ons vorige twee preke oor die Onse Vader...

Galasiërs 5: 22 – 6: 3 – Die vrug van die Gees is ook nederigheid/sagmoedigheid (Preek 10)

by NHKA | Saterdag, 6 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die vrug van die Gees. as nederigheid, kan miskien beter omskryf word as sagmoedigheid, juis omdat die Griekse woord wat hier in die 1983-vertaling met nederigheid vertaal is, naamlik prautes, ook en miskien eerder, met...

2 Korintiërs 1: 12 – 2: 4 – Die vrug van die Gees as getrouheid (Preek 9)

by NHKA | Saterdag, 6 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer Galasiërs 5:22 sê dat die vrug van die Gees getrouheid is, word daarmee eintlik bedoel betroubaar­heid of dan, geloofwaardigheid. Of anders gesê: iemand is betroubaar/geloofwaardig as ander mense weet wat hulle...

Galasiërs 5: 22; Romeine 2: 1-5; Titus 3: 3-5 – Die vrug van die Gees is vriendelikheid (Preek 8)

by NHKA | Saterdag, 6 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ons sê die vrug van die Gees is ook vriendelikheid, en ons wil sê wat hierdie vriendelikheid spesifiek beteken, kom ons onmiddellik voor ‘n paar probleme te staan. En laat ek dit so eenvoudig as moontlik...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

8 + 13 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons