by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Almal van ons val een of ander tyd in die lewe. Nie val in die sin van struikel en val nie, maar val in die sin van val in die sonde. Daar waar ons iets verkeerd gedoen of gesê het, en ons dronkgeslaan, beseer en stukkend...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In die tyd toe Jeremia hierdie preek aan die volk gelewer het, was die volk inderdaad in ‘n groot verknorsing. Josia, hulle gelowige koning wat werklik in die vrese van die Here gelewe het was dood. In sy plek was...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die meeste Nuwe-Testamentici is dit eens dat daar ten minste drie groepe mense in die gemeente Rome was aan wie Paulus hierdie brief geskryf het. Drie groepe mense, elk met hulle eie oortuigings en gebruike, wat ons...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Gebed Here, hier waar ons nou as gemeente saam met u Woord besig is, en saam by U tafel gaan aansit vra ons U dat U uit genade ons die volgende sal skenk: Lig waar ons net donker sien, moed waar ons vrees, hoop waar ons wanhoop vrede waar ons gemoedere storm, vreugde...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
A. EKSEGETIESE OPMERKINGS Prediking oor die kruiswoorde van Jesus laat die homileet nie met veel opsies nie. Die kruiswoorde kan as reeks hanteer word, wat sou impliseer dat die onderskeie preke op een of ander manier inhoudelik met mekaar verband sal hou. ‘n Tweede...