Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Matteus 18: 21-35; Galasiërs 5: 14-15, 22 – Die vrug van die Gees is geduld (Preek 7)

by NHKA | Saterdag, 6 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die vrug van die Gees, sê Galasiërs 5:22, is ook geduld, of soos die 1933-vertaling sê, lankmoedigheid. Wat beteken geduld, broers en susters? Ons kry so ‘n ietwat indruk daarvan wanneer ons in Galasiërs 5:14-15...

Efesiërs 4: 1-7, 11-13; Galasiërs 5: 22 (Preek 6) – Die vrug van die Gees is vrede

by NHKA | Saterdag, 6 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: As ons sê dat die vrug van die Gees vrede is, dan sê ons iets wat eintlik so vanselfsprekend is dat ‘n mens dit amper nie eers meer hoor nie. Want die evangelie is ‘n evangelie van vrede, ons noem Christus die...

Galasiërs 5: 22; Lukas 15: 1-10 (Preek 5) – Die vrug van die Gees is vreugde

by NHKA | Saterdag, 6 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar is baie redes waarom Christene vol vreugde behoort te wees. Hulle het rede om bly te wees oor die gawes van die lewe, van die skepping, van menswees, van verlossing, van nuwe lewe, van kindskap en vergifnis (en so...

Galasiërs 5: 14, 22; 1 Johannes 3: 11-18 – Die vrug van die Gees bepaal wat liefde is (Preek 4)

by NHKA | Saterdag, 6 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons reeks preke oor die Gees tot dusver kan ons baie kort soos volg opsom: die Gees maak ons lewend, of anders gesê, dit wat Christus vir ons moontlik gemaak het (om ‘n nuwe mens te wees en te word), dit maak die...

Matteus 5: 9 – Moenie die krag van ’n saadjie onderskat nie (Preek 6)

by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: So met die baie vakansiedae wat so pas verby is, het ‘n mens geleentheid om weer vir ‘n slag met ou vriende te kuier. Vriende wat deel van ‘n mens se lewe geword het as gevolg van vroeëre gedeelde...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

11 + 8 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons