by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons is geneig om altyd aan die hart van die mens te dink as die plek waar die emosies van die mens geleë is. Daarom sê ons byvoorbeeld dat iemand se hart seer is, dat iemand ‘n hartsgeheim het, dat iemand ‘n...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dalk onthou u nog wat op 24 Maart 1989 gebeur het, die dag toe die Exxon Valdez, na ‘n botsing met ‘n koraalrif aan die kus van Alaska, seker die mooiste watergebied in die wêreld met 50 miljoen liter ru-olie...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Ons gee vanaand aandag aan die brief aan die gemeente in Pergamum. Die skrywer begin deur te sê dat die stad waarin hierdie gemeente woon, of dan, die plek waar hulle hulle bevind, die plek is waar die troon van...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Ons gee vanaand aandag aan die sewende en laaste brief van Johannes aan die sewe gemeentes, te wete die brief aan die gemeente in Laodisea. Die verse in hierdie gedeelte, broers en susters, wat baie duidelik...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die lewe is hard, hoor ons soms mense sê. Die lewe is bitter. Die lewe is wreed. Die lewe is moeilik. Ons ken almal hierdie uitsprake. En in ‘n sekere sin, broers en susters, is dit ongelukkig soms waar. Soms is die...