Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Psalm 23 – Die Here is my herder, ek kom niks kort nie

by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers, susters en kinders Psalm 23 is een van die gedeeltes in die Bybel wat deur sekerlik die meeste mense uit die kop geken en opgesê kan word. Veral die Ou Vertaling is baie bekend en baie bemind. Selfs die klein kindertjies kan hierdie paar verse uit hulle koppe...

Johannes 14: 1-8 – Die dood is deel van God se genade

by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Daar is ten minste twee dinge wat almal van ons wat van-dag hier is, met mekaar deel.  Almal van ons is sondaars.  Begenadig ja, maar sondaars.  Voor God is ons daarom gelyk.  In wat ons is, en wat betref ons ontsettende...

1 Johannes 4: 7-21 – God Drie-enig is ’n God van liefde

by NHKA | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Soos seker aan die meeste van u bekend het ons kerk met ingang van hierdie jaar ‘n nuwe Kerkorde. In wese, broers en susters, is die kerkorde van enige kerk dit wat alles in die kerk reël: dit bevestig onder andere...

Johannes 16: 5-15 – Éen God, drie Persone

by NHKA | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Geliefdesvan ons Here Jesus, volgens die kerklike kalender moet ons ook ’nSondag spesiaal afstaan sodat die prediking gewy kan word aan aan diegeloofsfeite dat God tegelykertyd die Vader, die Seun en die HeiligeGees is. En vir hierdie doel wil ek graag die volgende...

1 Korintiërs 12 – Die gawes van die Gees

by NHKA | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Met die eerste deurlees van hierdie gedeelte, kon ek nie anders as om vir myself te vra of ons, die Hervormde Kerk van die twee en twintigste eeu, nog ‘n Geesvervulde kerk is nie. By Geesvervulde kerk, bedoel ek ‘n kerk wat kan bely dat die Heilige Gees daarin...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons