1 Johannes 5: 6-12 – Grys Christene

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die bekende Nederlandse teoloog, Okke Jager, vertel op ‘n keer van ‘n lidmaat in sy gemeente wat net een begeerte gehad het, sy hele lewe lank: om elkeen van die wette en voorskrifte in die Bybel haarfyn na te kom. Nie...

Efesiërs 2: 1-10 – God se reddingsboei

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die samelewing waarin ons leef, so lyk dit dikwels, is ‘n samelewing waarin niemand meer verkeerd is nie, maar almal reg. Almal mag ‘n standpunt oor ‘n bepaalde saak hê, en waarheid is dan die konsensus wat tussen mense...

Efesiërs 2: 1-10; 4: 25-32 – Om te vergewe

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek begin vanoggend met Jesus se woorde in Markus 10 vanaf vers 42, vir my (om verskeie redes) van die mooiste verse in die Bybel (en ek vertaal dit vry): Julle weet dat dit by baie so is dat die mag wat hulle het, gebruik...