Kolossense 3: 12–17 – Hoe vergewe ’n mens?

Lofsang: Gesang 203:1-2 Na wet: Gesang 238: , 3-4 Na belydenis: Gesang 334:1-4 Liewe broers en susters in onse Here Jesus Christus: HOE VERGEWE ’N MENS? Die opdrag om te vergewe staan baie duidelik uit in die Bybel: Lees gerus Matteus 18:21-35 en dan veral vers 35...

Johannes 13: 1-17 – Die geheim van vergifnis

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Een van die kommentare op hierdie gedeelte beskryf Jesus se voetwassing van die dissipels op die volgende aangrypende wyse: `Om te sien hoe die hande van God mans se voete was en tone vryf is net nie reg nie. Die...

Psalm 16 – By God is lewe

Geliefdes van die Here Jesus Christus, ‘n Mens kan eintlik alles waaroor ons elke dag praat, dink en doen in twee groot kategorieë indeel, naamlik lewe en dood, nie waar nie? Vergelyk maar net die inhoud van gesprekke en verhoudings van ons dag. (noem voorbeelde...