Efesiërs 5: 15-16 – Benut jou geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: As ek 70 jaar oud sou word, sal daar twee datums op my grafsteen wees: 1960 (my geboortedatum) en 2030. Twee datums met ‘n kort strepie tussen in. ‘n Strepie wat simbolies is van hoe kort die lewe is. Ons weet vanaand wat...

Matteus 7: 1-12 – Jesus se goue reël

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die spreuk/gesegde `alles wat julle wil hê die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen’, glo ek, is aan die meeste van ons baie bekend. Want hoeveel keer het ons nie al hierdie spreuk gehoor, of self...