by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Kerstyd, en die tyd van die wisseling van die jaar, sou ‘n mens in ‘n sekere sin as ‘n tyd van vrede kon beskryf. Tydens Kersfees is die boodskap onder andere `vrede op aarde’, en so met die aanbreek van...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal ken meneer Twyfel. Hy is soos ‘n nuuskierige en neusinstekerige buurman. Eintlik ‘n onwelkome gas, en onwelkome besoeker. Want net as jou lewe weer in orde is, net as al die krisisse verby is, net as jy weer...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die begin van ‘n nuwe jaar gaan vir baie mense gepaard met sogenaamde nuwejaarsvoornemens. ‘n Gewoonte wat myns insiens al so ‘n bietjie holrug gery is, en miskien eerder al uitgedien moes gewees het. Maar hoe dit ook al...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Niemand van ons weet wat die jaar wat kom vir ons inhou nie. Heel waarskynlik gaan ons dae van voorspoed beleef, en dae van teenspoed. Ons gaan verseker sommige dae bly wees, en op ander dae weer hartseer. Ons gaan...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons almal ken die verhaal van Elia baie goed. Of dan, die verhaal van Elia se sogenaamde ondergang. ‘n Verhaal wat begin het waar Elia homself voor die magtige koning Agab bevind het en voorspel het dat daar die...