by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens betrokke is by ander mense, of dan meer spesifiek, ander in hulle nood en teenspoed bystaan, voel ‘n mens soms totaal magteloos en onbeholpe. Juis omdat ‘n mens dikwels ander se seer en...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ek wil vanoggend begin deur aan u twee voorbeelde uit die alledaagse lewe voor te hou. Twee voorbeelde wat, indien u kinders nog klein is — glo ek — u onmiddellik sal herken, en as u kinders al ouer geword het, voorbeelde...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
Wie van julle kinders weet wat is Nagmaal? Vertel iemand vir ons wat doen die mense tydens Nagmaal. Wie van julle kinders het al Nagmaal gebruik? Wie van julle kinders wil graag Nagmaal gebruik? Hoekom? Ons lees in die Bybel dat Jesus Christus die Nagmaal ingestel het...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
(Deel voor die prediking ‘n skets van ‘n hand met vyf duidelike vingers uit, of vertoon dit elektronies) Broers in onse Here Jesus Christus Ons glo dat die Bybel God se Woord is. Die Bybel wil vir ons (eenvoudig gesê) twee dinge leer: wie en wat God is,...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
Liewe jongmense in onse Here Jesus Christus Julle ken mos daardie lekker drome wat ‘n mens graag wil droom. Daardie soort droom waar alles mooi en goed en reg is en jy sterk en slim genoeg is om alles te kan doen. En dan word ‘n mens mos wakker met so ‘n lekker...