by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Geliefdes van ons Here Jesus, ek wil graag met julle praat oor die volgende tema: Kan ons ‘n vrou se waarde werklik meet? En om hierdie tema te onderstreep, wil ek ook ’n vers uit die Psalmboek aanhaal, waar die psalmdigter vir die Here die volgende sê: “Ek het rus en...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Sommige onder ons het nie meer die lus, of weier soms botweg, om iets nuuts aan te pak, betrokke te raak by ander wat bystand nodig het, of om byvoorbeeld betrokke te raak by spesifieke aksies in die gemeente...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: ‘n Mens se kultuur, asook die omstandighede waarin ‘n mens grootword, het dikwels ‘n groot invloed oor hoe ‘n mens oor God dink. Dit is waarom, meen sommige opvoedkundiges, dat God in ons...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Van al die verskriklike dinge wat met ‘n mens kan gebeur, is die verskriklikste seker dit: om die evangelie vir ‘n leeftyd lank te hoor, en tog nie; om van die boodskap van die blye evangelie van Jesus Christus te weet,...
by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters, vriende, en natuurlik …. en …. Vergun my die geleentheid om op hierdie mooi dag in julle lewens ‘n paar gedagtes te wissel oor die paar verse in Habakuk, wat ek, op julle versoek, vir ons aan die begin saamgelees het. In hierdie...