by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
……………… en ………………., familie en vriende, die teksvers vir die prediking is uit Spreuke 30 vers 18: “Daar is drie dinge, nee, vier dinge wat ek nie verstaan nie: Hoe ’n aasvoël in die lug bly, hoe ’n slang teen ’n rots op seil, hoe ’n skip op die diepsee vaar en hoe die...
by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die gedeelte wat ons saamgelees is, is ‘n gedeelte uit wat ons die wysheidsliteratuur in die Bybel noem (ander boeke is Psalms, Hooglied). Die doel van hierdie soort literatuur in veral die Ou Testament was dat dit die...
by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Votum So sê die Here: “Ek is die Here, Omdat ek getrou is aan my verbond, het Ek jou geroep. Ek hou jou vas, Ek beskerm jou…”. Seën Gemeente: Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus. Amen Lofsang Gesang 354:1-4 Na Wet Gesang...
by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus In my leeswerk vir vanoggend se prediking het ek baie duidelik bewus geword van die wye verskeidenheid van sentimente wat oor Geloftedag bestaan. Vir sommiges gaan Geloftedag uit en uit oor die Afrikanervolk – daarom ook...
by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
ORDE 1 LOFSANG: Gesang 48:4 & 5 – Agter in die liedboek (gemeente bly staan) Gesang 207:1 & 4 Lees van gelofte (gemeente staan en sit daarna) Bloedriviergelofte van 1838 “Mijne broeders en medelandgenoten, Hier staan wij thans op een ogenblijk voor Een Heilige...