Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Romeine 14: 7-12 – Die Doop as teken van God se troos

by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus ‘n Jong man het op ‘n dag die verpletterende nuus ontvang dat hy leukemie (bloedkanker) het en is onmid-dellik in die hospitaal opgeneem word vir chemoterapie. Gou het hy in donker depressie verval, sy rug op...

Matteus 2: 1-12 – Christus kom, en ons moet kies

by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Skriflesing: Matteus 2:1-12 (Wanneer God se Woord vir mense oopgaan, bring dit lig; dit gee insig aan dié wat nog onervare is) Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wie aan Kersfees dink, dink onwillekeurig aan die welbekende `ster’ en die `wyse manne...

Johannes 6: 22-36 – Brood wat uitgedeel moet word

by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus In ons teksvers, Johannes 6:36, maak Jesus daarop aanspraak dat Hy vir die siel is wat brood vir die maag is. Soos brood die maag voed, so voed Jesus die siel. Met ander woorde: Jesus vergelyk Homself hier met brood. En...

Johannes 11: 33-44 – God het trane op sy wange

by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Bonhoeffer, een van die grootste teoloë van ons tyd, was een van die Duitsers wat tydens die Tweede Wêreldoorlog erg kritiek uitgespreek het teen Hitler en sy bewind, waarvoor hy dan ook in die tronk gestop is en later...

Johannes 14: 1-8 – Die dood is deel van God se genade

by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die afgelope paar weke het ons in die gemeente veel meer as die gewone aantal begrafnisse gehad. Wat meer is, lidmate wat eintlik nog nie moes gesterf het nie (natuurlik vanuit ons perspektief gesê),persone in hulle...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

14 + 2 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons