by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Inleidende opmerkings Die kerklike jaar bepaal dat daar ‘n ‘Biddag vir die gesaaides’ en ‘n ‘Dankdag vir die oes’, gehou moet word. Die formulering wek die indruk dat dit eintlik slegs van toepassing is op die landelike gemeenskappe waar mense vanuit landbou ‘n...
by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Iemand sou een keer by geleentheid gesê het: Die belangrikste eienskap van die planeet aarde is dat ons nie ‘n instruksieboek daarmee saam gekry het nie. En wanneer ‘n mens so om jou kyk en die koerante lees,...
by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Vers 19: “Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses”. Kinders, familie en vriende In ‘n tyd soos hierdie is dit somtyds onvermydelik om te voel asof God ons verlaat het. Voel dit baie keer of ons Vader sy rug op ons keer en nie omgee vir ons hartseer en...
by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers, susters en kinders Psalm 23 is een van die gedeeltes in die Bybel wat deur sekerlik die meeste mense uit die kop geken en opgesê kan word. Veral die Ou Vertaling is baie bekend en baie bemind. Selfs die klein kindertjies kan hierdie paar verse uit hulle koppe...
by NHKA | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Daar is ten minste twee dinge wat almal van ons wat van-dag hier is, met mekaar deel. Almal van ons is sondaars. Begenadig ja, maar sondaars. Voor God is ons daarom gelyk. In wat ons is, en wat betref ons ontsettende...