by NHKA | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Soos seker aan die meeste van u bekend het ons kerk met ingang van hierdie jaar ‘n nuwe Kerkorde. In wese, broers en susters, is die kerkorde van enige kerk dit wat alles in die kerk reël: dit bevestig onder andere...
by NHKA | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Geliefdesvan ons Here Jesus, volgens die kerklike kalender moet ons ook ’nSondag spesiaal afstaan sodat die prediking gewy kan word aan aan diegeloofsfeite dat God tegelykertyd die Vader, die Seun en die HeiligeGees is. En vir hierdie doel wil ek graag die volgende...
by NHKA | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Met die eerste deurlees van hierdie gedeelte, kon ek nie anders as om vir myself te vra of ons, die Hervormde Kerk van die twee en twintigste eeu, nog ‘n Geesvervulde kerk is nie. By Geesvervulde kerk, bedoel ek ‘n kerk wat kan bely dat die Heilige Gees daarin...
by NHKA | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
EKSEGETIESE OPMERKINGS DIE PINKSTERGEBEURE VOLGENS HANDELINGE 2:1-13 Dit is belangrik om te onthou dat die Lukasevanglie en die Handelingegeskrif eintlik een verhaal vorm en waarskynlik deur dieselfde outeur geskryf is. Handelinge is nie ‘n noukeurige geskiedenisboek...
by NHKA | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Die gedeelte wat ons vanoggend saamgelees het, staan bekend as `die teks met die groot probleem’ in die Johannesevangelie. Hoekom? Omdat, broers en susters, dit lynreg bots met die bekende Pinksterverhaal wat...