by NHKA | Tuesday, 4 October, 2022 | AKV
6 Oktober 2022 – Rol van die SGB Tydens die 73ste AKV het die belangrike werk van die SGB (Sentrum vir Gemeentelike Bediening) duidelik na vore gekom. Baie lidmate is nog onbekend met die SGB. Die Sentrum vir Gemeentelike Bediening is ’n orgaan van bystand wat die...
by NHKA | Tuesday, 7 December, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021
DIE ROL VAN DIE INTERPRETERENDE GEMEENSKAP Dr WC (Wouter) van Wyk Sekretaris: Kommissie van die AKV 14.1. Inleidend Hoe verstaan ’n mens ’n teks? Elke teks – enige teks sonder uitsondering – moet geïnterpreteer word. Dít word op ’n ironiese manier selfs bewys deur...
by NHKA | Tuesday, 7 December, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021
SKRIFBESKOUING EN WAARHEIDSBEGRIP[i] Dr Gert J Malan Hervormde Gemeente Mosselbaai 13.1. Inleidend Karl Barth was van mening dat die waarheid van die Bybel nie ’n historiese, geografiese, kulturele of wetenskaplike waarheid is nie. Dit is die waarheid van die...
by NHKA | Tuesday, 7 December, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
SKRIFVERSTAAN EN DIE NUWE TESTAMENT[i] Prof PA (Piet) Geyser (In memoriam: *1944 – †2020) 12.1. Hermeneutiek as die kom tot verstaan Hierdie artikel sou in die geheel daaraan gewy kon word om in al die fyner genuanseerde aspekte van die begrip hermeneutiek op te...