by NHKA | Sunday, 7 July, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar bestaan ‘n ou Kerslegende (natuurlik nie waar nie), van die derde wyse man (van wie ons in Matteus 2 lees), wie aan Jesus met sy geboorte die mirre as geskenk gebring het. Van hom word in die legende vertel dat hy,...
by NHKA | Sunday, 7 July, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In 1867 het Erasmus Jacobs, ‘n jong seun van die plaas De Kalk te Hopetown (naby Kimberley) tussen die ysterklippe en Karoobossies een van die blinkste klippe wat hy ooit gesien het, opgetel en in sy broeksak gesit. In...
by NHKA | Sunday, 7 July, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus Christus: Ek glo dat u met my sal saamstem dat die meeste mense weet wat dit beteken wanneer hulle die woord, “Kersfees” hoor – groot en klein sal vir jou sê: Dis die herdenking van die geboorte van Jesus, nie waar nie? Maar wat gaan u...
by NHKA | Sunday, 7 July, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Gemeente van ons Here Jesus Christus: In hierdie gedeelte lees ons van ‘n lig wat in dieduisternis skyn. En in Gesang 96 sing ons die Woorde ‘Lig uit liguit die Vader se ryk’ Het u al gewonder wat presies bedoel wordmet hierdie woorde? Met ander woorde: wat is die...
by NHKA | Sunday, 7 July, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar is een woord wat die nag kan beskryf waarin Jesus gebore is — doodgewoon. Die lug was doodgewoon, en dalk was daar ‘n briesie wat so nou en dan die blare geroer het. Miskien het wolke ook so nou en dan voor die...