by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek wonder party keer wat vir Petrus die ergste was: die seer dat hy Jesus verraai het, of die wete dat hy gesweer het dat hy dit nooit sou doen nie. Ons almal ken hierdie verhaal baie goed. ‘Here’, het Petrus gesê, ‘al...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens so bietjie deur die Psalms blaai wat Dawid geskryf het, kry ‘n mens nogal die indruk dat hy soms baie alleen en eensaam gevoel het. Vat nou maar Psalm 25:16 as voorbeeld. Daar skryf hy: ‘ Sien my in genade...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In die evangelies word verskeie gesigsuitdrukkings van Jesus beskryf. Ons lees van ‘n Jesus wat glimlag. Van ‘n Jesus wat by tye hartseer was, ja, soms gehuil het. Ons lees ook van ‘n Jesus met ‘n streng uitdrukking op sy...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Nederigheid is seker die moeilikste eienskap om te hê. Veral in die soort wêreld waarin ons leef. Ons wêreld is gesteld op prestasie. Ons is altyd besig om te vergelyk. Solank ander net meer van my dink as ander, is alles...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Niemand van ons weet regtig hoe dit eendag in die hemel sal wees of hoe die hemel lyk nie. Dieselfde geld vir die beelde (soos bv Openbaring 21) wat in die Bybel gebruik word om maar eintlik net iets van die hemel te...