Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Tradisionele teodisee – ons sit met ’n probleem… (Deel 2)

by Ds Rudi Janse van Rensburg (Swellendam) | Tuesday, 1 August, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer

In Deel 1 van hierdie artikel is die probleem van tradisionele teodisee bespreek. Vervolgens word ’n alternatiewe teodiseeteorie bespreek – ’n benadering wat ek ’n immanensieteodisee noem. Die immanensieteodisee maak ruim gebruik van insigte vanuit panenteïsme en die...

Tradisionele teodisee – ons sit met ’n probleem… (Deel 1)

by Ds Rudi Janse van Rensburg (Swellendam) | Tuesday, 13 June, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3

Die mensdom vra al vir millennia die vraag: Waarom is daar lyding in die wêreld? Die term teodisee word gebruik vir die probleem van lyding op teologiese vlak, en verdedig die feit dat God goed en almagtig is, al is daar lyding in die wêreld. Tradisionele teodisee...
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons