by Oupa Stoep | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Amper-op-emeritaat van Apiesrivier vra: Beste Oupa Stoep, toe die nuutste Almanak uitkom, sien ek my naam staan baie naby aan bo op bladsy 2 van die lys van diensdoende predikante. Ek besef toe met ’n skok dat ek my sal moet begin voorberei vir my emeritaat. Oupa is...
by Redaksie | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Gedurende April en Mei vanjaar is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds HJ (Herman) Jansen van Rensburg (75) is Maandag 24 April oorlede. Die teraardebestelling het op Vrydag 28 April om 10:00 by die Honingnestkrans-begraafplaas plaasgevind, en die diens...
by Dr Kobus Labuschagne (Emerituspredikant) | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Die CLF-Elise Tempelhoff-toekenning vir Omgewingsbewaring is onlangs gemaak aan prof Johan Buitendag, emerituspredikant van die NHKA en ’n vorige dekaan van die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria. Navorsing as ’n kritiese ondersoek na ’n...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur) | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Om die lig vir die wêreld te wees, is om God se liefde vir die wêreld te wys, om die donkerte in ander se lewens te verdryf met God se lig wat daarop skyn. Dit word ’n lig wat aangesteek bly – dit is ons kinders van die Lig se nalatenskap aan hierdie wêreld! 2023 is...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Op 9 Junie 1973 is die kerkgebou van die Nederduitsch Hervormde Gemeente Stellenbosch ingewy. Na die Hervormde predikant Tobias Herold van 1831 tot 1857, hoor ons nie weer van Hervormers in die wynland nie, want op 5 November 1842 het die naam van die kerk in die...
by Ds Rudi Janse van Rensburg (Swellendam) | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Die mensdom vra al vir millennia die vraag: Waarom is daar lyding in die wêreld? Die term teodisee word gebruik vir die probleem van lyding op teologiese vlak, en verdedig die feit dat God goed en almagtig is, al is daar lyding in die wêreld. Tradisionele teodisee...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Dit is moontlik nie algemene kennis nie, maar ’n dialek van Afrikaans is, aldus ’n paar bronne, reeds so vroeg as in 1595 gepraat. Nederlandse seevaarders, wat dekades voor Jan van Riebeeck se vestiging van ’n verversingspos aan die Kaap dikwels daar aangedoen het om...
by Redaksie | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Die uitvoerende bestuur van die WGGK (World Communion of Reformed Churches) het van 20 tot 24 Mei 2023 in Kempton Park vergader. Die Suid-Afrikaanse lidkerke van die WGGK – die NGK, NHKA, Uniting Presbyterian Church in Southern Africa, Uniting Reformed Church in SA,...
by Ds Colin Hertzog (Middelburg-Noord) | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Dit is lekker om in ander gemeentes van die Kerk te kom en tuis te voel. Die reformatoriese teologie, die waardes wat ons aanhang, en die wyse waarop Hervormers in die algemeen met mekaar omgaan, skep ’n gevoel van eensgesindheid wat kosbaar is. Gemeentes is oral baie...
by Redaksie | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Die boom dra vrugte by ’n stroom Dit is nie die goeie boom wat slegte vrugte dra nie, en ook nie die slegte boom wat goeie vrugte dra nie. Elke boom word aan sy vrugte geken. Van doringstruike pluk ’n mens mos nie vye nie, en van ’n doringbos oes jy ook nie druiwe...