Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Tradisionele teodisee – ons sit met ’n probleem… (Deel 2)

by Ds Rudi Janse van Rensburg (Swellendam) | Dinsdag, 1 Augustus, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer

In Deel 1 van hierdie artikel is die probleem van tradisionele teodisee bespreek. Vervolgens word ’n alternatiewe teodiseeteorie bespreek – ’n benadering wat ek ’n immanensieteodisee noem. Die immanensieteodisee maak ruim gebruik van insigte vanuit panenteïsme en die...

Tradisionele teodisee – ons sit met ’n probleem… (Deel 1)

by Ds Rudi Janse van Rensburg (Swellendam) | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3

Die mensdom vra al vir millennia die vraag: Waarom is daar lyding in die wêreld? Die term teodisee word gebruik vir die probleem van lyding op teologiese vlak, en verdedig die feit dat God goed en almagtig is, al is daar lyding in die wêreld. Tradisionele teodisee...

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

5 + 4 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons