by Dr Chris le Roux (Emeritus/Stellenbosch) | Friday, 29 August, 2025 | Die Hervormer, September 2025, Jaargang 118, Nommer 5
Wie is reg? Israel sê: Die aggressie kom al die jare van die Palestyne se kant. Ons reaksie is bloot defensief. Ons beskerm die grondgebied wat deur God aan ons gegee is. Die Palestyne sê: Ons grondgebied is van ons af weggeneem en aan Israel gegee. En dele wat nog...
by Dr Chris le Roux (Emeritus/Stellenbosch) | Monday, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
As die wêreld julle haat, moet julle weet dat hy My voor julle gehaat het. As julle van die wêreld was, sou die wêreld julle as sy eie liefhê. Omdat julle egter nie van die wêreld is nie, maar Ek julle uit die wêreld uitgekies het, juis daarom haat die wêreld julle....
by Dr Chris le Roux (Emeritus/Stellenbosch) | Tuesday, 30 August, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Ons vier ’n halfeeu van genade! Dit was die voorstel van een van die lede van ons Feeskomitee toe ons die bewoording van ons spesiale etiketwyn moes finaliseer. Op 22 Julie 2022 was Stellenbosch 50 jaar oud en vir ons was dit voorwaar ’n halfeeu van genade wat ons...
by Dr Chris le Roux (Emeritus/Stellenbosch) | Monday, 24 May, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
My proefskrif vir my PhD in Semitiese Tale se tema is: ’n Retories-kritiese studie van die verhaal van Bashir (Leiden Oriental Ms 951(2)). Die verhaal van Bashir is ’n Arabiese teks uit die negende eeu wat ’n polemiese gesprek tussen ’n Moslem en sy...