geskryf deur Dr Chris le Roux (Stellenbosch/Worcester) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
My proefskrif vir my PhD in Semitiese Tale se tema is: ’n Retories-kritiese studie van die verhaal van Bashir (Leiden Oriental Ms 951(2)). Die verhaal van Bashir is ’n Arabiese teks uit die negende eeu wat ’n polemiese gesprek tussen ’n Moslem en sy...