Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Stoepstories: Uit donker dieptes roep ek…

Stoepstories: Uit donker dieptes roep ek…

by Oupa Stoep | Tuesday, 7 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9

Duister Danie van Donkerpoort vra: Beste Oupa Stoep, Oupa moet help, asseblief! Hierdie beurtkrag is besig om my onder te kry. Het Oupa dalk enige raad wat my gemoed kan lig? Beste Danie, Oupa het gedink hy het die nodige lig om jou gemoed te verhelder, maar toe...
Stoepstories: Uit donker dieptes roep ek…

Stoepstories: Wat’s in ’n naam? (Aldus Willem Wikkelspies in Romeo and Juliet)

by Oupa Stoep | Tuesday, 7 February, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8

Pregnante Petra Poggenpoel van Philippolis vra: Beste Oupa Stoep, ek verwag my eersteling en ons het nou ’n hewige twis in die familie oor wat die baba se naam moet wees. My skoonma, Zeldine, dring aan dat sy naam met Z moet begin: Ziggo as dit ’n seuntjie is en...
Stoepstories: Uit donker dieptes roep ek…

Stoepstories: Sinterklaas

by Oupa Stoep | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7

Wonderende Wilma van Westonaria vra: Beste Oupa Stoep, ek wonder: As Sinterklaas vandag met ons sou kon praat, wat dink Oupa sou hy vir ons wou sê? Beste Wilma, Oupa dink Sinterklaas sou iets soos die volgende sê: Goeiedag! My naam is Nikolaas. Ek is die Biskop van...
Stoepstories: Uit donker dieptes roep ek…

Stoepstories: ’n Swanger oomblik

by Oupa Stoep | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6

Naïewe Nellie van Nababeep vra: Beste Oupa Stoep, hier in ons ou dorpie is daar nie baie vrygeselle nie en ek was nou onlangs vir die eerste keer op ’n afspraak met die nuwe gifsmous op die dorp. Ons het gaan fliek en toe ek my weer kry, het hy my hand tydens die hele...
Stoepstories: Uit donker dieptes roep ek…

Stoepstories: Spreekbeurte by die AKV

by Oupa Stoep | Tuesday, 30 August, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5

Twisgierige Tokkelok van Tamboerskloof vra: Beste Oupa Stoep, ons finalejaar teologiestudente is opgekommandeer om te help tydens vanjaar se Algemene Kerkvergadering. Ek het baie definitiewe standpunte oor baie van die sake wat bespreek gaan word. Dink Oupa ek sal my...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons