by Dàlene Pieterse (NHSV streekvoorsitter: Natalstreek, Gemeente Laer Suidkus) | Tuesday, 18 March, 2025 | Artikels, Vrouebediening
Die Bybel is propvol bewyse van God se genade aan mense, aan sy uitverkore volk Israel, maar ook aan ménse, álle mense, almal van ons sy kinders. God se genade werk anders as ons s’n. God is getrou en sy liefde seëvier telkens oor mense se sonde en gebrokenheid....