by Dr Christo Pretorius (Pretoria en Wonderboom-Suid) | Vrydag, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Die Van der Hoff Teologiese Vereniging vier vanjaar sy honderdjarige bestaan en in die Kerk se Argief lê spore daarvan in notules, lesings en feesblaaie. Die eerste treë word op 24 Maart 1924 aangeteken. Onder die agerende voorsitterskap van dr SP Engelbrecht word die...
by Dr Christo Pretorius (Pretoria en Wonderboom-Suid) | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
’n Reis begin soms lank voor die eerste treë en eindig lank voor die laaste, en elke reis het sy eie karakter, kontoere en horisonne. Só mymer die skrywer van East of Eden en Travels with Charley: In Search of America, John Steinbeck. Met Charley, sy vierpootvriend,...