by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Tuesday, 3 May, 2022 | Menings
Meimaand, en in baie huisgesinne word planne gemaak om ’n mamma te trakteer, en geskenke te koop… Ek het al in winkels gestaan en gehoor hoe egpare stry. Selde oor die geskenk te klein is – meestal: Vir wat so ’n duur geskenk, wat doen sy ooit vir ons? Dis vir...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Wednesday, 19 January, 2022 | Menings
As ’n mens 40 jaar lank met dieselfde man getroud is en 39 jaar lank in dieselfde huis woon, sien jy mense kom en gaan, en tuine verander en bure vertrek, en die paaie in jou omgewing uitbrei en verval, herstel word en verval, en beleef jy al hoe meer verandering na...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Tuesday, 7 December, 2021 | Menings
Dit is nou al bewys: Die meeste mense werk baie harder en baie langer ure wanneer hulle van die huis af werk, as wanneer hulle op ’n vooraf bepaalde uur hul rekenaar afskakel, die kantoordeur sluit, en huiswaarts keer. En tog, soms, veral op ’n Vrydagmiddag, wil en...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Wednesday, 29 September, 2021 | Menings
In Maart 2020 gebeur die onvoorsiene in Suid-Afrika, en die meeste werkplekke sluit hul kantore en stuur hul werknemers huis toe. Wonderlik! juig baie. Minder petroluitgawes, ontslae van stresvolle padverkeer, buigbare kantoorure, minder onderbrekings gedurende...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Tuesday, 4 May, 2021 | Menings
Sien ons nog die mooi herfskleure raak? Daardie goue akkerblare en die witter lug waarvan Van Wyk Louw praat? Of is daar te veel skeller kleure om ons wat ons aandag vasklem? Mag ons Anne Frank se woorde onthou: “Ek dink nie aan die swaarkry nie, maar aan al die...