geskryf deur Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Vrydag, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
Toe die aankondiging kom dat Suid-Afrika op 27 Maart 2020 ’n tyd van inperking sou betree, was die April-uitgawe van Die Hervormer reeds by die drukker. Nommer 1 van Jaargang 113, met ’n onseker vooruitsig oor die Kerk se publikasies vir die onmiddellike toekoms. Die...
geskryf deur Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Woensdag, 3 Junie, 2020 | Menings
Vreemde tye waarin ons ons bevind. ’n Persoon wat meestal blymoedig is, voel op ’n dag die lou asem van die swart hond teen haar been. Die koue vingers van vrees om haar keel. Die een wat altyd en veel lees, vermy eensklaps die gedrukte woord. Bly weg van die koerant,...
geskryf deur Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Woensdag, 5 Februarie, 2020 | Menings
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee geleentheid vir mense om woorde te borg of te koop. Laurika Rauch, beskermvrou van dié inisiatief, het die woord deernis gekoop. Ander woorde wat onlangs geborg en gekoop is, sluit in dankie, inspirasie, koester en...
geskryf deur Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Donderdag, 5 Desember, 2019 | Menings
In die brief aan die Filippense vermaan Paulus en Timoteus ons: Wees altyd bly! Ek herhaal: Wees bly! Maar hóé, Paulus, hóé? Ek luister en kyk na alles wat om my gebeur, en ek wonder hoe ek dit nog durf waag om vreugde te ervaar. Op 16 November berig Beeld oor ’n...
geskryf deur Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Donderdag, 17 Oktober, 2019 | Menings
Deesdae fassineer mense se uiteenlopende persepsies en verskillende voorkeure my opnuut. Dit laat my dink aan CS Lewis se woorde in die kinderboek The Magician’s Nephew: Wat jy sien en wat jy hoor, hang in ’n groot mate af van waar jy staan. Dit hang ook af van die...