by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Wednesday, 5 February, 2020 | Menings
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee geleentheid vir mense om woorde te borg of te koop. Laurika Rauch, beskermvrou van dié inisiatief, het die woord deernis gekoop. Ander woorde wat onlangs geborg en gekoop is, sluit in dankie, inspirasie, koester en...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Thursday, 5 December, 2019 | Menings
In die brief aan die Filippense vermaan Paulus en Timoteus ons: Wees altyd bly! Ek herhaal: Wees bly! Maar hóé, Paulus, hóé? Ek luister en kyk na alles wat om my gebeur, en ek wonder hoe ek dit nog durf waag om vreugde te ervaar. Op 16 November berig Beeld oor ’n...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Thursday, 17 October, 2019 | Menings
Deesdae fassineer mense se uiteenlopende persepsies en verskillende voorkeure my opnuut. Dit laat my dink aan CS Lewis se woorde in die kinderboek The Magician’s Nephew: Wat jy sien en wat jy hoor, hang in ’n groot mate af van waar jy staan. Dit hang ook af van die...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Wednesday, 11 September, 2019 | Menings
Ek worstel deesdae met dié kwessie: Word ons progressief dommer? En nee, ek praat nie van minder geleerd, met minder kwalifikasies, ’n onvermoë om wiskundige of natuurwetenskaplike feite te snap nie. Daarvoor ag ek die geesteswetenskappe en gepaardgaande vermoëns...