by Redaksie | Dinsdag, 6 Desember, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
Drie nuwe kandidate is Donderdag 17 November 2022 gelegitimeer en as proponente tot die NHKA toegelaat. Hulle is prop L (Louize) de Beer, prop L (Lamé) Janse van Rensburg, en prop W (Wilma) Lötter-Matthee. Baie geluk! Louizé de Beer het die pryse vir die beste...
by Redaksie | Dinsdag, 6 Desember, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
In sy redaksionele artikel in die uitgawe van Januarie/Februarie 2017 skryf die nuut aangestelde redakteur van Die Hervormer soos volg: “Op ’n persoonlike noot: Dit is vir my ’n groot voorreg om die Kerk as redakteur van Die Hervormer te mag dien. Dankie aan my...
by Redaksie | Dinsdag, 6 Desember, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
Hulle het aan Hom hulde bewys Nadat hulle die koning aangehoor het, het hulle vertrek; en kyk, die ster wat hulle sien opkom het, het hulle gelei totdat dit gaan staan het bo die plek waar die Kindjie was. Toe hulle die ster sien, was hulle baie bly. Hulle het in die...
by Redaksie | Donderdag, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Rata Maatskaplike Dienste het op 23 Augustus vanjaar hul agtste jaarlikse Drive for a Child Gholfdag aangebied, by Silver Lakes Golf & Wildlife Estate. Die dag was ’n groot sukses met die meeste spanne en borge ooit. Rata bedank graag almal wat deel was daarvan....
by Redaksie | Donderdag, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Sedert die vorige uitgawe van Die Hervormer is nog twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede, asook die seun van ’n ander emerituspredikant. Ds G van R (Gys) Els (70) is Dinsdag 30 Augustus skielik oorlede. Die oorsaak van sy dood is nie bekend nie. Hy was...