Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Twee emerituspredikante oorlede

Twee emerituspredikante oorlede

by Redaksie | Dinsdag, 6 Desember, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7

Sedert die vorige uitgawe van Die Hervormer is nog twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds DS (Daan) Smit (73) is Sondagoggend 23 Oktober oorlede na ’n ernstige beroerte in September. Die gedenkdiens op Vrydag 28 Oktober vanuit Gemeente Van der Hoff in...

Drie nuwe proponente vir die NHKA

by Redaksie | Dinsdag, 6 Desember, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7

Drie nuwe kandidate is Donderdag 17 November 2022 gelegitimeer en as proponente tot die NHKA toegelaat. Hulle is prop L (Louize) de Beer, prop L (Lamé) Janse van Rensburg, en prop W (Wilma) Lötter-Matthee. Baie geluk! Louizé de Beer het die pryse vir die beste...
Dankie, ds Willem!

Dankie, ds Willem!

by Redaksie | Dinsdag, 6 Desember, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7

In sy redaksionele artikel in die uitgawe van Januarie/Februarie 2017 skryf die nuut aangestelde redakteur van Die Hervormer soos volg: “Op ’n persoonlike noot: Dit is vir my ’n groot voorreg om die Kerk as redakteur van Die Hervormer te mag dien. Dankie aan my...
Uit die Woord

Uit die Woord

by Redaksie | Dinsdag, 6 Desember, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7

Hulle het aan Hom hulde bewys Nadat hulle die koning aangehoor het, het hulle vertrek; en kyk, die ster wat hulle sien opkom het, het hulle gelei totdat dit gaan staan het bo die plek waar die Kindjie was. Toe hulle die ster sien, was hulle baie bly. Hulle het in die...
Rata slaag met agtste Gholfdag

Rata slaag met agtste Gholfdag

by Redaksie | Donderdag, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6

Rata Maatskaplike Dienste het op 23 Augustus vanjaar hul agtste jaarlikse Drive for a Child Gholfdag aangebied, by Silver Lakes Golf & Wildlife Estate. Die dag was ’n groot sukses met die meeste spanne en borge ooit. Rata bedank graag almal wat deel was daarvan....
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

7 + 13 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons