by Redaksie | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Geagte Redaksie [Na aanleiding van dr Kobus Labuschagne se artikel “Hervormingsondag Oktober 2021” in Die Hervormer van Oktober 2021] Graag stel ek voor dat die verdrukte Protestante wat onder die Habsburgse dinastie in verskillende lande gely het, jaarliks herdenk...
by Redaksie | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Geagte Redaksie Die artikel van prof Ernest van Eck in Die Hervormer van Oktober 2021 is ter sake. Prof Van Eck wys aan die begin van sy artikel die dwaashede af van talle lesers wat via die internet skielik kenners op die gebied van virologie is. Daarvan kan niemand...
by Redaksie | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Sonder die Here swoeg ons vergeefs Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here ’n veilige vesting is; so iemand is soos ’n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom...
by Redaksie | Monday, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se virtuele Stap/Draf/Fietsry van 21 en 22 Augustus 2021 het vir groot pret en ’n stewige inkomste gesorg. Ds Pierre Jacobs en Gemeente Outeniqua het ander gemeentes vooraf uitgedaag om hul gesamentlike afstand van 1 200 km te...
by Redaksie | Monday, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Emerituspredikant ds HJM (Hennie) Breedt (71) is Dinsdag 14 September oorlede na ’n hartaanval. Sy vrou, Elna, is 12 Augustus vanjaar oorlede. Ds Breedt is op 14 Februarie 1993 georden, en het gedien in Kimberley, voordat hy in 2007 emeritaat aanvaar het. Hy en sy...