by Redaksie | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
Geagte Redaksie Die onverkwiklike kerkskeuring waartydens ’n groep gemeentes van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) weggebreek het om die Geloofsbond van Hervormde Gemeentes (GHG) tot stand te bring, is hopelik nou iets van die verlede. Dit is my vaste...
by Redaksie | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
Jesus lééf! Teen dagbreek, op die eerste dag van die week, het hulle na die graf gegaan met die geurige speserye wat hulle voorberei het. Hulle ontdek toe dat die klip van die graf weggerol was; en toe hulle ingaan, het hulle die Here Jesus se liggaam nie gekry nie....
by Redaksie | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Hierdie datums en vergaderplekke verander steeds. Afgevaardigdes moet hulle van die korrekte inligting vergewis. RING VERGADERPLEK DATUMS BLOEMFONTEIN Bloemfontein 22 en 23 April BOTHAVILLE Virtueel 25 en 26 April BRAKPAN Springs-Noord 3 April 09:00 BRONKHORSTSPRUIT...
by Redaksie | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
’n Nuwe begin Niemand skeur ’n stuk uit nuwe klere om daarmee ou klere te lap nie. As hy dit sou doen, sou die nuwe klere stukkend wees, en buitendien sal die nuwe lap nie by die ou klere pas nie. En niemand gooi nuwe wyn in ou velsakke nie. As hy dit sou doen, sal...
by Redaksie | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Gedurende Desember 2021 is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds PS (Piet) van Staden (95), vader van dr P (Piet) van Staden van Stellenbosch/Worcester, is Maandag 20 Desember oorlede. Sy gedenkdiens het op 8 Januarie in Gemeente Witrivier plaasgevind en...