by Redaksie | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Ds JJ (Johan) Viljoen (emeritus) is Vrydagoggend 5 Februarie 2021 omstreeks 06:30 in die Kosmoshospitaal in Witbank oorlede. Hy sou op 15 Februarie 67 jaar oud gewees het. Hy het die Donderdagmiddag ’n hartstilstand gehad, en weer twee keer Vrydagoggend. Sy hele...
by Redaksie | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Prof WC (Wouter) van Wyk (emeritus) is Maandagoggend 15 Februarie 2021 oorlede, vier maande na sy vrou, Ierene (84). Hy sou op 23 Februarie 84 jaar oud gewees het. Sy seun, dr Wouter van Wyk, sekretaris van die Kommissie van die AKV, sê hulle is hartseer, maar...
by Redaksie | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
God se krag Die wonderlike krag wat deur my werk, is God se krag en nie myne nie. Ek is soos ’n eenvoudige erdepot waarin daar iets baie kosbaars gesit is. (2 Korintiërs 4: 7, Die Lewende Bybel) Toe kom die woord van die Here tot my: Kan Ek nie met julle doen wat...
by Redaksie | Maandag, 1 Februarie, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9
Sariné Potgieter Lynette Lötter Daniel Steinmann Donderdag 19 November 2020 is drie studente in die Kerk gelegitimeer en beroepbaar gestel. Sariné Potgieter (25) en Lynette Lötter (24) is tydens die plegtigheid in Pretoria gelegitimeer, en Daniel Steinmann (59)...
by Redaksie | Maandag, 1 Februarie, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9
Prof Theuns Dreyer (emeritus) is gedurende die nag van 15/16 November oorlede. Hy sou op 8 Desember 74 jaar oud geword het. In die woorde van prof Wim Dreyer in sy huldeblyk in die 2021 Almanak: Waar begin ’n mens om met enkele woorde hulde te bring aan iemand soos...