by Redaksie | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Ek sal jubel oor u genade U verlossingswerk, o God, is oneindig groot; groot is die dinge wat U gedoen het! Wie is soos U, o God? U het talle benoude ervaringe oor my gebring, maar elke keer weer my lewe gered, my elke keer weer weggeruk uit die mag van die dood....
by Redaksie | Vrydag, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
RING VERGADERPLEK DATUMS BLOEMFONTEIN Vanderkloof 14 en 15 Mei BOTHAVILLE Datum moet nog vasgestel word BRAKPAN Zesfontein 9 Mei BRONKHORSTSPRUIT Ogies 8 Mei CHRISSIESMEER Ermelo 8 Mei om 08:30 DORSLAND Grootfontein 12 & 13 Maart (elektronies) GERMISTON Germiston...
by Redaksie | Vrydag, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
Ds MD (Giel) Malan (64) van Wonderboompoort is Goeie Vrydag, 2 April, oorlede na sy stryd met Covid-19. Sy vrou, Edith, was in die hospitaal met dieselfde siekte, en is Woensdagmiddag 14 April ontslaan. Hul dogter, Michelle, wat ook positief vir Covid-19 getoets is,...
by Redaksie | Vrydag, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
Belofte van die Heilige Gees “As julle My liefhet, sal julle my gebooie onderhou. En Ek sal die Vader vra en Hy sal vir julle ’n ander Parakleet gee, sodat Hy vir ewig by julle kan wees. Hy is die Gees van die waarheid, wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat die...
by Redaksie | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Ds C (Chris) le Roux van Stellenbosch/Worcester het sy PhD in Semitiese Tale aan die Noordwes-Universiteit verwerf. Die titel van sy proefskrif is ’n Retories-kritiese studie van die verhaal van Bashir (Leiden Oriental Ms 951(2)). Die gradeplegtigheid sal virtueel in...