by Redaksie | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Vanjaar bied Excelsus, die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling, weer saam met vennote in die NG Kerk en die Hervormde Kerk ’n Lentekonferensie aan. Dit sal die 19de keer wees dat dié eiesoortige konferensie gehou word. Die konferensie bied predikante die geleentheid om...
by Redaksie | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
U ken my angs Hoe lank gaan U my nog bly vergeet, Here? Vir altyd? Hoe lank gaan U nog van my af weg kyk? Hoe lank moet ek nog my eie planne maak en my dae met kommer deurbring? Ek hou vas aan u troue liefde, oor die uitkoms wat U gee, juig my hart. Ek wil sing tot...
by Redaksie | Monday, 29 July, 2024 | Augustus 2024, Jaargang 117, Nommer 4, Die Hervormer
Gemeentes word weer gewys op die belangrikheid om seker te maak dat hulle geregistreer is vir die kerkmusieklisensie van Bybel-Media (wat hulle in staat stel om die Liedboek en VONKK-liedere af te laai, te projekteer en te stroom). Dit is die konsolidasie van...
by Redaksie | Monday, 29 July, 2024 | Augustus 2024, Jaargang 117, Nommer 4, Die Hervormer
Emerituspredikant ds T (Theuns) Snyman (83) is Woensdag 29 Mei na ’n lang siekbed oorlede. Hy is maande gelede in ’n versorgingseenheid in Potchefstroom opgeneem nadat sy toestand verswak het. Sy vrou, Ina, is op 7 Desember 2016 oorlede. Ds Snyman is op 21 Januarie...
by Redaksie | Monday, 29 July, 2024 | Augustus 2024, Jaargang 117, Nommer 4, Die Hervormer
Dr GCJ (Gerhard) Nel van Gemeente Horison Roodepoort is tydens die Kommissie van die AKV se vergadering aan die begin van Junie vanjaar benoem as nuwe redakteur van die Almanak. Dr Nel het reeds met die res van die redaksie en ander rolspelers vergader en rigting...