by Elsie Slabbert (Gemeente Port Elizabeth) | Dinsdag, 14 Junie, 2022 | Artikels, Vrouebediening
Vanoggend vroeg het ons die kop op die plaas uitgeklim om na die sonsopkoms te kyk. Die natuur is so stil en vreedsaam dié tyd van die oggend. Stadig begin die dag breek op die horison en word ’n mens intens bewus van die stilte en die natuur om jou. In die...
by Elsie Slabbert (Gemeente Port Elizabeth) | Woensdag, 11 Augustus, 2021 | Artikels, Vrouebediening
In die Bybel lees ons van die volk Israel se omswerwing van 40 jaar in die woestyn. Dit was hul straf omdat hulle ongehoorsaam aan die Here was. Die Here het ook 40 dae in die woestyn deurgebring waar Hy deur die duiwel versoek is. Net so het die moderne mens ook sy...
by Elsie Slabbert (Gemeente Port Elizabeth) | Dinsdag, 25 Augustus, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Ons lees in die Bybel van mense wat soms bang geword het of vies was oor God se opdrag, en dan iewers geskuil het of van daardie opdrag af weggevlug het. Om net ’n paar gevalle te noem: Daar was Moses en sy spraakgebrek; Elia en sy besembos; Jona wat op ’n skuit...