geskryf deur Ds Martin Slabbert (Philadelphia) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Simon Petrus het hom nog gestaan en warm maak. Die mense by die vuur vra toe vir hom: “Jy is tog nie ook een van sy dissipels nie?” Hy het dit ontken en gesê: “Nee, ek is nie!” (Johannes 18: 25, AFR1983) Lees Johannes 18 en 21 Ons almal hou van ’n vuur. By ’n vuur...