by Milda Stanton (Gemeente Pierneef) | Dinsdag, 19 Januarie, 2021 | Artikels, Vrouebediening
Toe Naomi as verarmde weduwee terugkeer uit Moab, was oorlewing haar belangrikste motief. Leeg in Rut 1: 21 beteken dat sy geen manlike familielede gehad het om vir haar te sorg nie. Sy neem selfs vir God kwalik. Sy noem Hom El Shaddai, wat “Almagtige” beteken maar...
by Milda Stanton (Gemeente Pierneef) | Woensdag, 24 Junie, 2020 | Artikels, Kerk in die wêreld
Gedurende die grendeltydperk, te midde van ’n groot bedreiging wat alle menslike verstand wêreldwyd te bowe gaan, het ek gesien dat daar in wanhoop na Bybelversies gegryp word. Baie gedeeltes word wel “herontdek” en van nuuts af ontgin om ’n toepassing te vind vir ons...