by Ds Wouter van Wyk (jr) (NGK Tygerpoort) | Dinsdag, 6 Desember, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
Na die suksesvolle uitvoering en opname van Kruis van Liefde, die eerste Afrikaanse Paasoratorium, in Maart 2021, het die publiek se oorweldigende positiewe reaksie die komponis, Franco Prinsloo, geïnspireer om nog ’n Oratorium te komponeer. In sy nuwe Kersoratorium,...
by Ds Wouter van Wyk (jr) (NGK Tygerpoort) | Dinsdag, 15 November, 2022 | Artikels, Kerk in die wêreld
Suid-Afrikaanse kore vaar al vir ’n hele aantal dekades skitterend in internasionale kompetisies en op verhoë. ’n Mens sou selfs verder kon gaan deur te argumenteer dat hierdie liefde vir koormusiek eg deel is van ons Afrikaanse kultuur. So word daar in hierdie...