by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Is konsolidasie ’n vloekwoord? Wat beteken sinergie? Kan dit werk? Die rigtinggewende eerste besluit van die 72ste Algemene Kerkvergadering (AKV) roep alle gemeentes, ringskommissies en sinodale strukture op om deurlopend sinergie na te streef en die Kerk se werk op...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Wednesday, 26 February, 2020 | Menings
My ouma het altyd gesê sy vergewe, maar sy kan nie vergeet nie. Sy was ’n kleuter toe die Kakies op hulle op hul plaas buite Parys toegesak het. Die Kakies het hul vee met bajonette doodgesteek, die plaashuis aan die brand gesteek en my oumagrootjie en haar kinders op...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 28 November, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld
Soms ontvang ’n mens uit die bloute ’n uitnodiging wat jou effens onkant betrap. Iemand wat jou nie goed ken nie, nooi jou om by ’n saak van gemeenskaplike belang betrokke te raak. ’n Mens is dikwels onseker of jy die uitnodiging moet aanvaar. Maar jare later besef jy...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 14 November, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld
Die Here roep ’n mens soms op ’n plek en manier wat jy nie verwag nie. So het dit ook gebeur dat drr André Ungerer en Wouter van Wyk pas die Evangelies Kongregasionalistiese Kerk in Angola (EKKA) gaan besoek het. By ’n byeenkoms van die Afrika Gemeenskap van...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 31 October, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld
Die wrede werklikheid van werkloosheid is oral om ons. Nou het ons egter ’n kans om ’n verskil te maak in ons land. Die Hervormde Kerk is, saam met ’n aantal ander kerke en geloofsgebaseerde organisasies, nou al ’n paar jaar lank betrokke by die werk van die...