by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Woensdag, 15 Januarie, 2025 | Artikels, Boekresensies
Titel: Drumpels en DromeOuteur: Elritia le RouxGenre: JeugromanFormaat: Sagteband, 215 ppUitgewer: KREATIV SAISBN: 978-1-7764733-2-8 Drie skoolmaats bevind hulself op die vooraand van hul grootmenslewe. Synde al drie in die laaste skooljaar is, is daar ’n warboel...