by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
Is verkiesings nog sinvol? Wie baat daarby? Die verkiesingseisoen wêreldwyd is op 19 Mei ingelui deur die Dominikaanse Republiek wat die gordyn oopgetrek het op ’n reeks verkiesings wat in November ten einde sal loop met verkiesings in Namibië en Botswana. Gedurende...
by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Donderdag, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Gemeente Namibkus in Namibië het aan die begin van Julie vanjaar hul nuwe kerkgebou in Swakopmund ingewy. Dit was ook die gemeente se 40ste verjaardag. Gemeente Namibkus bestaan uit drie afdelings wat oor drie dorpe versprei is: Walvisbaai, Swakopmund en Hentiesbaai....
by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Donderdag, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Titel: Martin Luther, ’n Inleiding tot sy lewe, denke en geskrifteOuteur: Prof Ignatius WC van WykUitgewer: AOSIS as HTS Teologiese Studies, Supplementum 13Samestelling: Inhoud 284 bladsye; Chronologie 13 bladsye; Bronnelys en literatuurverwysings 25 bladsye; Indeks...
by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Dinsdag, 26 September, 2023 | Artikels, Teologiese diskoers
In die Oktober 2023-uitgawe van Die Hervormer is ’n verkorte resensie van prof Natie van Wyk se boek Martin Luther. ’n Inleiding tot sy lewe, denke en geskrifte geplaas. Hierdie is die volledige resensie. Titel: Martin Luther. ’n Inleiding tot sy lewe, denke en...
by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Maandag, 18 September, 2023 | Artikels, Stories van hoop
Wonderwerke gebeur nog steeds in die lewe van die Kerk. In ’n tyd waarin gemeentes afskaal, saamsmelt, toemaak en geboue verkoop, het Gemeente Namibkus in Namibië aan die begin van Julie vanjaar hul nuwe kerkgebou in Swakopmund ingewy. Dit was ook die gemeente se...