by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 21 April, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Gukok is ’n plekkie aan die noordwestelike kant van die See van Galilea, ongeveer vyf kilometer wes van Magdala waarvandaan Maria Magdalena glo gekom het, en dieselfde afstand van Kapernaum af waar Jesus soms in die sinagoge gepreek het. Sedert 2012 het argeoloë ’n...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Wednesday, 18 March, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Argeoloë het nét sewe kilometer noordwes van Jerusalem ’n ontdekking gemaak wat die wêreld verstom het. Hulle het ’n tempel uit die Ystertyd II-tydperk (10de tot 6de eeu voor Christus) ontdek wat gedurende dieselfde tyd as die tempel van Salomo gefunksioneer het. Nie...