by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Woensdag, 23 Augustus, 2023 | Artikels, Die Bybel in Afrikaans
Die begeerte om die Bybel in ’n volk se eie moedertaal te lees, ken ’n lang voorgeskiedenis. Vir baie was dit ’n ideaal, terwyl dit by ander ’n sterk ywer geword het. William Tyndale In die vroeë 1500’s het William Tyndale teenoor ’n vriend van hom die wens...