by Dr Wian Kloppers | Tuesday, 19 January, 2021 | Artikels, Uit die annale
Het iemand God al gesien? Nee, dit is tog onmoontlik vir mense om God op aarde te sien en steeds te bly lewe. So hoor ons dit vanuit Ou-Testamentiese perspektief. In Christus sien ons God egter in “aardse gedaante” – as mens tussen ons. In Christus ontmoet ons God! ...
by Prof Natie van Wyk (Emeritaat) | Wednesday, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
Op verskillende plekke in die Bybel lees ons van die vreugde waarmee gelowiges vervul is. Dink maar net aan Psalm 16: 11: U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap; en Psalm 30: 12: Ek was in rou, maar U het my van vreugde laat dans. Nie net Dawid...
by Prof Elsabe Kloppers | Wednesday, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
Voor alle tye, voor elke begin is ’n woord gespreek, is ’n lied gesing… In Heidelberg, Duitsland, Julie 2014, praat ek oor die tema van die skepping in nuwe kerkliedere. Die derde Somerskool vir Musiek en Religie word aangebied deur die Hochschule für...
by Dr Piet van Staden | Wednesday, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
As dit gaan soos dit nou gaan, het die oumense altyd gesê: In tye soos hierdie moet ’n mens geloof sit vóór bang. Dit is ’n spanningsvolle tyd. By feitlik elke aspek wat te doen het met die politiek, ekonomie, onderwys, familie en die regstelsel kan ’n mens die woord...
by Dr Wian Kloppers | Wednesday, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
Ons het in 2017 ’n jaar lank “fees gevier” om Reformasie 500 jaar te herdenk. Daar was opnuut verskille in mening van wat gepas sou wees en wat nie – wie welkom sou wees en wie nie… Ek bly egter daaroor nadink: die besondere ervaring tydens ons onlangse reis in Europa...
by Mnr Piet Beukes | Wednesday, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
Dit is voorwaar ’n eer wat die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering, die Raad van Finansies en daardeur die Kerk, aan my en my gesin bewys het. Aan almal wat die afgelope 18 en ’n half jaar my pad gekruis het, baie dankie. Hierdie toekenning word vandag aan my...