by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Woensdag, 10 Junie, 2020 | Artikels, Verkondiging
Moet ons Sondag ’n erediens hou of nie? Sou jy jou ’n jaar gelede kon voorstel dat kerkrade enigsins hieroor kan wonder? Die aankondiging dat Suid-Afrika op 1 Junie 2020 na Vlak 3 van die ramptoestand beweeg en dat gemeentes toegelaat sal word om onder streng...
by Ds Fanie Naudé (Emeritus/Greylingstad) | Woensdag, 1 April, 2020 | Artikels, Verkondiging
Die seëngroet aan die begin en einde van die erediens is nie bloot ’n handeling waarmee die dominee die diens begin en afsluit nie. Die seën van die Here is ’n betekenisvolle element van die erediens wat die dominee met eerbied uitspreek en deur die gemeente met...