geskryf deur Ds Fanie Naudé (Emeritus/Greylingstad) | Woensdag, 1 April, 2020 | Artikels, Verkondiging
Die seëngroet aan die begin en einde van die erediens is nie bloot ’n handeling waarmee die dominee die diens begin en afsluit nie. Die seën van die Here is ’n betekenisvolle element van die erediens wat die dominee met eerbied uitspreek en deur die gemeente met...